This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren25261

Similar products

Talent is Nie Genoeg Nie: Ontdek Die Keuses Wat Jou Verder Sal Vat As Jou Natuurlike Aanleg - Joh...
R85
R30 shipping
Kan Ek Maar Aan Jou Selluliet Vat (Andre Le Roux)
R109
R30 shipping
Ek Ken Jou Goed Genoeg - Die Briefwisseling Tussen N.P. Van Wyk Louw en W.E.G. Louw 1936 - 1939
R135
R30 shipping
14% OFF
As die stroom jou vat, die raaisel van selfmoord - Jeanne Els
R120 R140
VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma
VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma

VAT JOU GOED EN TREK FERREIRA - Louis Bothma

New
R240.00
Closed 29 May 24 18:57
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
615360815

2019 sagteband met 496 bladsye nuut en ongelees.

Mense weet miskien van die bekookte Jameson-inval wat die Anglo-Boereoorlog voorafgegaan het, maar van die Ferreira-inval wat daarop gevolg het, weet hulle niks nie.

Die ink op die Vredesverdrag van Vereeniging was skaars droog, toe John Hendrik Ferreira, sy halfbroer Pieter Fischer en vier makkers, die Kaapkolonie vanuit Duits-Suidwes-Afrika binnegeval het om Suid-Afrika van Britse heerskappy te bevry. Tien dae lank het die Ferreiras die Kalahari op horings geneem, en die Kaapse polisie en honderde troepe laat bontstaan.

Bothma het hierdie vergete episode uit die rooi Kalaharisand gaan opdiep en soos net hy kan, vir die leser in konteks geplaas. Hy gaan haal die storie ver terug by Paul Kruger en Cecil John Rhodes en nadat hy die een laag geskiedenis na die ander tot op die been oopgevlek het, voer hy die verhaal tot n dramatiese einde tussen die duine.

Soos die Jameson-inval die aanloop tot die Anglo-Boereoorlog was, só was die Ferreira-inval die voorspel tot die Rebellie van 1914-15. Vat jou goed en trek Ferreira (2019) hoort saam met Bothma se boek Rebelspoor die aanloop, verloop en afloop van die Boereopstand van 1914-15 op dieselfde rak.

More from this seller

View all
Uit stof en As - Quass
R90
Riemvasmaak: Hartland, Harde Land - Euodia Engels Gedigte
R85
Vier julle feesdae - Dreyer
R45
R30 shipping
THE MARSH LIONS- THE STORY OF AN AFRICAN PRIDE- BRIAN JACKMAN & JONATHAN SCOTT
R210

Recently viewed

R30 shipping
Parmesan Cheese Grater Pcg0001
R224.76