R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 27 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Tweede uitgawe, eerste druk, LAPA, 2007, Sagteband - Biografies - 184pp.
Selfs die mees gesoute omroeper trap een of ander tyd in n slaggat wat hy of sy moes raakgesien het, en verspreek hulle gruwelik oor die lug. Die onverwagse gebeur ook dikwels in n ateljee, soos apparate wat onklaar raak, lynverbindings wat ingee, of n berig in n nuusbulletin wat jou onbedaarlik laat lag.
Die verhaal van die radio is vol voorbeelde van skreeusnaakse insidente in en buite die ateljee, asook interessante en soms ondeunde persoonlikhede, wat oor jare legendes in die bedryf geword het.
Die boek handel oor die mense van die Afrikaanse radiodiens wat in 1937 begin uitsaai het n stasie wat talle naamsveranderings ondergaan het en tans bekend staan as RSG.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.