Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Huis vir Nadia ... Dalene Matthee se eerste verhaal vir volwassenes
Nadia Hamman, weggooikind wat deur die Welsyn grootgemaak moes word, het daardie dag, toe sy en haar boetie op verskillende treine gesit is, besluit: sy sal vir haar en haar broer 'n plekkie in die lewe te vind, 'n veilige hawe, kom wat wil. Maar wat doen jy as die persoon om wie jy jou lewe gebou het, die dag te veel van jou vra?
Eerste uitgawe 1982. Uitgegee deur Tafelberg vir Leserskring.
Toestand: Goed. Blaaie vergeel. Stofomslag effens verweer aan bokant.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm