Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse vertaling van 'A Tale of Two Cities' deur Charles Dickens.
Skaars hardeband in baie goeie toestand. Grys materiaalband met vergulde letterwerk op voorblad en rugkant. Baie skoon en netjies, en stewig gebind. Doodgetrekte naaminskripsie op eerste blanko, soos op foto sigbaar. Stofjas in goeie toestand; enkele klein skeurtjies en skaafplekkies aan omslagrante.
UItgewers: HAUM
Uitgawe: Vermoedelik 1e Afrikaanse uitgawe, 1966
Taal: Afrikaans (uit Engels vertaal)
Hardeband: 182 bladsye
Dimensies: 220 x 140 x 20 (L x W x D)
Massa: 0.4 kg