This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Rozabooks8513

Similar products

KLEIN DUIMPIE
R30.00
Die drie vriende - Mini Grey
R98.00
Die Petaljes van die die Drie Patatte
R300.00
Die Kaskenades van Jakkals en Wolf - Oorvertel en Bygewerk deur Leon Rousseau
R130.00
"Tannie" - Die Kaskenades van Klein Duimpie : Deel Drie - (Hardeband)
Sold

"Tannie" - Die Kaskenades van Klein Duimpie : Deel Drie - (Hardeband)

1 was available / secondhand
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 15 Days: My books are in the condition stated.
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
chil a tan
Bob Shop ID
180777090

Onbekombaar - Van Schaik 1922 - uit die tweede Afrikaanse taalbeweging - ongelooflike toestand ****  Voortreffelik is Die Brandwag daarin geslaag om in die uiteenlopende behoeftes van die huisgesin te voorsien. Vir man, vrouw en kind, daar was en is nog steeds ‘voor elck wat wils.’ Veral ‘Tannie’ het van die staanspoor af die harte van die Afrikaanse kinders gesteel met haar luimige, deur-en-deur verafrikaanste ‘kaskenades van Klein Duimpie. Een enkele staaltjie als voorbeeld van ‘Tannie’ se verteltrant:

‘Ek is mos 'n groot man,’ sê Klein Duimpie. ‘Ek is 'n man wat nou die wêreld wil gaan sien!’ Hij stap dwars deur die huis en krij vir Trapsoetjies voor in die blomtuin van sij Ma. Duimpie spring op sij rug en kielie hom al op sij maanhaar langs met 'n grassie. Trapsoetjies draai sij stert los van die takkie, waar hij in die son gesit en slaap het. Hij hou sij linkeroog op die vlieg, wat 'n endjie van hom af sit, en loer met die regteroog agteruit naar die mannetjie op sij rug. Hij lig sij haarvoorpootjie stadig op, - en sit hom weer mooi versigtig neer. Tijds genoeg! Kom ek nie vandag nie, dan kom ek tog môre! Meteens steek hij sij tong uit, soos 'n mens 'n stukkie rekker sou uitrek, en, - tjoeps!... het hij die vlieg op die punt van sij tong, trek hom in en begin op sij gemak te kouw. ‘Toe jong!’ sê Klein Duimpie, ‘kom aan, roer jou, man! Jij kan vanaand gaan slaap, als ons eers daardie rantjie oor is.’ En hij kielie hom weer op sij rugstring langs met die grassie. Trapsoetjies sluk die vlieg in en lig weer één voorpootjie op, maar vóór hij dit kon neersit, was hij vas aan die slaap! ‘Liewe land! Nee, dit gaat te stadig naar mij sin,’ en hij spring van Trapsoetjies se rug af.    

*N.B.*  Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd

Recently viewed

See more
Bringing the Heat (On American Football) | Mark Bowden
R87.00
Navy Blue Jacket: 3XL
R380.00
8 x UK (British) 1 Penny Coins
R12.00
Boukunsskatte van die Vrystaat / Free State Heritage -- Karel Schoeman
R395.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie vir goeie diens!!
12 Apr 2015