1,2,3...Tuinmaak Met Anna En Tanya

New
Indicative market price: R235
-+
6 available
R209.00 11% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781928201427
Bob Shop ID
594312964

Hierdie boek is vir enigeen wat so pas die plesier van vroetel in die grond ontdek het, brand om te sien hoe saad soos hare op 'n hond se rug ontkiem en hou van inspirerende idees en maklike doen-dit-self-goed, maar ook vir gesoute tuiniers wat dalk 'n truuk of twee vergeet het.

Dit hou tred met moderne tuinmaaktendense en die skrywers dra op praktiese wyse aan die leser oor wat hulle uit jare se tuinmaak-ondervinding geleer het. Hulle benadering is nie net die suiwer organiese, of die suiwer inheemse manier van tuinmaak nie - hulle stel alles op die proef en gee jou getoetste inligting en raad oor: die eko-impak van plante kweek en die jongste metodes van tuinmaak; hoe om groente suksesvol te kweek; volhoubare tuinmaak - met inligting oor komposhope en die opgaar van reen- en gryswater; die waarde van bome en hoe om hulle in die tuin te gebruik; hoe om jou tuin groen en lowerryk te hou sonder dat dit jou 'n fortuin kos; hoe om metgeselplante te gebruik as plaagbeheer en om groei te bevorder, en nog baie meer.

Of jou tuin op die plaas of in die stad is, jy nog ouderwets is of vinnig Google vir alles wat jy wil weet en leer, hierdie boek is net die regte gids vir jou.
Met sy kombinasie van inligting oor moderne vooruitgang wat tuinmaak makliker maak en wyse raad uit toeka se dae, bied dit jou alles wat jy wil weet om vandag 'n pragtige, produktiewe tuin te he.

More from this seller

View all
R30 shipping
20% OFF
The Complete Peter Rabbit Treasury
R409 R510
R30 shipping
31% OFF
Stars And Bones
R190 R275
R30 shipping
Asterix And The Chariot Race
R220
R30 shipping
17% OFF
Papa Penguin
R186 R225
Add to cart

Similar products

Alles oor tuinmaak
R45
R30 shipping
Homegrown Garden Design - Tanya Visser and Anna Celliers. Softcover, 1st Ed. 2010
R120
Growing Food: Anna Pavord (Paperback)
R65
Grondbeginsels Van Tuinmaak Vra vir Kristo
R40