101 Diere Grappe (blue green book)

101 Diere Grappe (blue green book)

New 2 available
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R119.00
Shipping
This product qualifies for free shipping in South Africa, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780799389586 Read/Lapa^
Bob Shop ID
636956961

101 Diere Grappe (blue green book)

Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lĂȘ van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en 'n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is! Wat is geel en rond en jaag bo-oor 'n rooi lig? 'n Suurlemoen sonder brieke. Wat is die beste manier om 'n apie te vang? Klim in 'n boom en maak 'n geluid soos 'n piesang. Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie? Baba-erdvarkiesWat is geel en het vier wiele? 'n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.Klop-klop. Wie's daar? 'n Bazoeka. 'n Bazoeka wie? 'n Bazoeka uit die buitenste ruimte!Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Diere-grappe 101 Klop-klop-grappe 101 Lawwe-grappe 101 Pouse-grappe

Add to cart

Recently viewed

See more
9% OFF
Hisense 32L Silver Electronic Airfryer Toaster Oven | Versatile Cooking Made Easy
New
R2,554.14 R2,793.00
Chevrolet Utility Headlamp Left
New
R3,035.00
En Die WaWiele Rol - D F Malherbe - Hardeband 1945
Secondhand
R30.00 No bids
Pieter Townsend en die Prinses - Norman Barrymaine - 1958 - Peter Townsend en Prinses Margaret
Secondhand
R45.00

Similar products

50% OFF
Dinosaur Tablet & Book Holder
New
R150.00 R300.00
44% OFF
DISNEY ELECTRONIC READER WITH 8 BOOKS
New
R450.00 R800.00
Free shipping
5 Minute Verhale - Diere Stories
New
R177.00
Free shipping
Awesome Animals Colouring Book
New
R159.00