Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Human en Rousseau hardebande netjies, goed gebind en skoon wit bladsye. Stofomslae is geskeur veral die Een vir Azanel in 2 stukke.
1. Sewe dae by Silbersteins 1964, vyfde druk het 156 bladsye en
2. Een vir Azanel 1980 4de druk, 168 bladsye.