Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vier hardeband storieboeke, goed gebind, skoon bladsye.
1. De Jager 1988 eerste ed - Die Valke slaan toe, 99 bladsye. baie ligte gebruik.
2. Wedstryd om lewe en dood - Klub 707 Johannesburg, 129 bladsye. klein inskripsies op eerste bladsy van vorige eienaar.
3. 'n Sterk moontlikheid van moord Klub 707 hardeband, 138 bladsye.
4. Doelwit Windboek - 1982 eerste ed. Klub 707 Johannesburg, 126 bladsye.