Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Andries Enslin en Tom Smith
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Soos Nuut
In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 Ritmes binne 7 dae hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes:
- God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet. Daarom moet ons ander liefhê.
- God is beskikbaar: God is alomteenwoordig en ons moet inskakel by Hom en ander.
- God is die weg: Hy is die weg tot genesing en wil hê ons moet in sy karakter groei.
- God is Koning: Hy verwag van ons om alles te gebruik om sy koninkryk uit te brei.
- God is drie-enig: Ons mag en kan ook nie alleen staan nie.
- God is lief vir die wêreld: God red alle mense en is lief vir alle mense.
- God is kreatief: God is alomteenwoordig en alwetend - en Hy gebruik alles in ons lewe met 'n doel.
7 ritmes binne 7 dae is ideaal vir individue of kleingroepe en integreer Skrifuitleg met praktiese raad, oordenkings, besprekingsvrae en oefeninge.
Hierdie boek, met sy wortels in die kykNET-program Die Woord, sal lesers inspireer om weer te besef God is oral en sy hartklop vir die wêreld moet weergalm in ons.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.