Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog splinternuut en ongelees. >>> Sedert rugby die eerste keer in 1861 op Suid-Afrikaanse bodem gespeel is, het die land en rugby 'n wedersydse invloed op mekaar se ryk erfenis gehad. Christelike Uitgewersmaatskappy het 'n wonderlike boek met die titel Agter die Doellyn gepubliseer. - Agter die Doellyn vier die vreugde en gevoel van eenheid en trots wat onder mense van hierdie land ontstaan het na die Wereldbeker-oorwinning in 1995. Die boek bied 'n oorsig oor die hoogtepunte in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis, bring hulde aan die pioniers van rugby en bied getuienisse en lewensverhale van spelers soos Victor Matfield, Pierre Spies, Beast Mtawarira, Juan Smith en Jannie en Bismarck du Plessis. * Christelik * Christian * Insperational *