Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Synopsis: Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller n eenkantvrou en oujongnooi wat (op n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe as n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy so by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos n uitverkorene gelyk het.
Title: Abjater wat so lag
Author: Wilma Stockenstrᅢᄊm
Publisher: Human & Rousseau
Year: 2008
Number of pages: 135
ISBN: 9780798149570
Condition: Used
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at