Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n Algemene bekommernis by eksaminators is dat die basiese vaardighede wat benodig word om Wiskunde in Graad 12 te behartig, ontbreek. Dit beteken die leerders poog om Wiskunde te doen wat te gevorderd vir hul kennis en vaardigheidsvlakke is. Jy sal oor en weer hoor dat die beste manier om Wiskunde te slaag, is deur te oefen en te oefen en te oefen. Diegene wat so sĂȘ is heeltemal reg, behalwe dat jy ook moet verstaan wat jy oefen. Dit is waar Ace it! Wiskunde Graad 12 kan hand bysit.
ISBN: 9781920356798
Pages: 216
Paperback
Shuter & Shooter, 2017
NEW
B163