Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Of jy nou Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid vanaf volgende jaar kies, jy sal steeds die wiskundige kennis en vaardighede van Graad 9 nodig kry. Talle leerders voel hulle bly in die klas agter hulle het net nog n paar verduidelikings en oefening nodig om n spesifieke vaardigheid onder die knie te kry. Dit is veral op algebra van toepassing, waar die eksaminators kla dat die leerders nie die algebraïese vaardighede van Graad 8 en 9 gesnap het nie. Dit raak hulle vermoë om goed in die Wiskunde eksamen te vaar.
ISBN: 9781920356859
Pages: 232
Paperback
Shuter & Shooter, 2017
NEW
B163