Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 9 - 14 working days
Indien hy egter nie daarin slaag om sy missie suksesvol af te handel nie, word die skoolhoof afgedank, is Walter se reputasie as geheime agent daarmee heen, verloor hy sy nuwe beste vriend en is hy die meisie van sy drome kwyt.
'n Taak wat aanvanklik na kinderspeletjies gelyk het, ontaard gou in Walter se grootste nagmerrie. Sal hy Die Laksman betyds kan vang of sal Agent 2000 uiteindelik Die Laksman se grootste teiken in die geskiedenis van Horskool Randburg word?
Summary | Agent 2000, oftewel Walter du Toit, het nie baie tyd oor om sy missie te voltooi nie... Hy moet gou speel as hy Hoërskool Randburg se berugte boelie, Die Laksman... |
Studio | Film Factory |
Format | DVD |
Release date | 20140801 |
Contributors | Paul Loots (Actor), Izel Bezuidenhout (Actor) |