Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dis uiteindelik tyd om te vertrek! Die kar is gepak en die woonwa aangehaak. Die vakansie begin - die jakkalse is op pad see toe! Maar Albertus is 'n bietjie bekommerd ... Hoe kan 'n mens pret hĂȘ as jy ver van jou vriende af is?