Alles Mooi Weer -- Karin Cronjé

Secondhand
1 available
R46.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 21 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615720871

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.

Eerste Uitgawe, Genugtig!, 2008, Sagteband  - Roman - 229 pp.

Hilette Barend, professor, is in volle vaart. Sy is dringend op soek na Pearl Poplin, haar gevallestudie, wat in die niet verdwyn het. Al wat sy van haar het, is drie oefeningboeke waarin hawelose Pearl haar veelbewoe lewensverhaal vertel: ... those who was sorry showed they where sorry but I did not want simpity I wanted love but I did not love myself...

Dit word toenemend belangrik dat Pearl gevind moet word. Boonop maak min dinge deesdae heeltemal sin vir Hilette. So begin 'n aangrypende psigologiese speurtog indien iets ooit gebeur het wat die onstellende gedagtegang van Cronje se fragiele en gemarginaliseerde karakters blootle en 'n skreiende blik werp op die samelewing wat hulle gevorm het. Daar is vetknop Klaus en sy onsinnige lewe; die stomme Mpggo en haar bedleende gesnork. En Pearl. Wat haarself so voor die swyne werp.

Met haar kenmerkende sin vir galgehumor en patos ontbloot Cronje die skrikwekkende motief van 'n lewe wat eendag nog potensiaal het en die volgende dag 'n voldonge feit is. Daarby skep sy met fantasie en 'n sweem surrealisme 'n gans nuwe erotiese woordeskat wat lig werp op dit wat so maklik verborge bly.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Wall of Silence -- Philip Friedman
R29
Soeter as Heuning -- Bets Smith
R28
Keeromstraat 30 -- J. P. Scannell [Samesteller]
R49
A Guide to Gouldian Finches: Their Management, Care and Breeding - Rob Marshall, Milton Lewis
R58
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
Xbox One Game Tony Hawks Pro Skater 1+2
R1,459.94

Similar products

Waar blou berge troon deur Verna Cronje
R30
CRONJE, Karin - Vir `n Pers Huis : `n Heldemite - (Sagteband) *
R14
Kandidaat vir die liefde - ML Cronje - Roman
R40
R30 shipping
Die Drama as Speelstuk - Cronje, G.
R180