Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Alphonse Daudet, Briewe uit my Meul
Vertaal deur Jan Rabie.
John Malherbe Uitgewery, 1964. Hardeband met stofjas, 137 bladsye.
Boek in baie goeie toestand. Die stofjas is goed met rakverwering, veral langs die kante. Die binnekant van die stofjas het kleeflint al langs die kante wat die stofjas laat verkleur het.