Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Amajuba en ander gedigte, deur Danie Stegman, Publ. 1990, eerste uitgawe, glans harde band, GETEKEN met toewyding deur Elsa de Wet eggenote van Johannes Marthinus de Wet (Danie Stegman) die gedigte is in die tronk geskryf as politieke gevangene tydens Wereldoorlog II, 88 bls, goeie toestand.