Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die intrinsieke waarde van die roman is die eeue oue waarheid dat die begeerte na selfverwesenliking en menslike deernis nie versoenbaar is nie. |
Jaar | 1963 |
Uitgewer | Human & Rousseau |
Bladsye | 251 |
Toestand | Hardeband effens verweer, geen stofomslag, ouderdomvergeling, rakslytasie, naam van vorige eienaar op skutblad, stewig gebind. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.
Skakel na my winkel: