Annerkant-die-Berg -- Dine Van Zyl

Secondhand
1 available
R28.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 11 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615306363

Toestand : Aanvaarbaar.

Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1998, Sagteband - Roman - 180 pp. Skutblad verwyder.

Annerkant-die-berg se wynmaker, Jakoos van die keller, maak wyn wat niemand wil koop nie. Te blêrrie suur, sê Pointsettia van Madeiera, oervertrooster van manne. Hy moenie skouwyn maak nie, hy moet drinkwyn maak met dieselfde passion waarmee hy by haar in die Double Storey kuier.

Maar hy sal hom met roer, want Oujuffrou het klaar die dorp se eerste wynfees begin reël, met standbeelde wat gaan wyn spuit. En die beeldhouer het reeds opgedaag n vroumens uit die Kaap op n trapfiets!

Die eerste aand al val sy by Voetjieshang in en bestel n glas wyn. Ongehoord, n vrou in die kroeg. Die manne is skoon op hule bek geval. Net Bertie Goeters nie. Die wynboer skuier sy doppendam eenkant toe en sê: gee daar vir ons n bottel wyn Annerkant.

Annerkant-die-Berg is Dine van Zyl se prosadebuut. Dié wynskrywer, stigter van een van die eerste wynproeklubs in die land, kosskrywer, joernalis en storieverteller soos min, kén die wêreld annerkant-die-berg: valleie vol wingerd, wynmense, tiere met kolle, en baie legendes

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Kate: `n liefdesverhaal -- Lodie De Jager
R38
A-Z of Health Foods -- Carol Bowen
R45
The Epic of Man
R60
R30 shipping
Long Walk to Freedom: The Autobiography of Nelson Mandela
R159
Add to cart

Similar products

Annerkant Die Longdrop Von Meck, Anoeschka
R60
Annerkant die longdrop, Anoeschka von Meck
R55
R30 shipping
Annerkant Die Berg - Dine van Zyl
R130
Nimf van die berg
R25