Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die kronieke van Toneelspeler Gerhardus Petrus Borstlap. |
Jaar | 1950 |
Uitgewer | Cape Times Limited |
Bladsye | 237 bladsye |
Toestand | Boek effens verweer maar in algehele goeie toestand in plastiek. Fotos is duidelik en in goeie toestand. Bladsye verbruin. |
**Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.