Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Arlo, Dokter Bleek en die Spookkermis By
'n Nuwe kwartaal, 'n nuwe onderwyser, maar Arlo vermoed reeds onraad. Doktor Bleek is dalk nie so wild soos mevrou Org of so vreemd soos juffrou Putia nie, maar hy neem die skool terug na die vorige eeu toe.
Toe die klas probeer om teen doktor Bleek se streng nuwe reëls te protesteer, lyk dit asof 'n nuwe leerling hulle wil verdeel - Mike Nuss. Mike is slim, snaaks en perfek ... te perfek.
Kan Arlo die raaisel betyds oplos
om die skool te red? "4X is die wildste, stoutste en luiste klas wat ek ooit moes trotseer."
Dinge lyk glad nie goed vir 4X nie.
Met nóg 'n onderwyser wat skreeuend weghol, wonder Arlo hoe lank die nuwe onderwyser sal uithou. Toe mevrou Org vir 4X dieretuin toe neem, weet Arlo hy sal moet seker maak dat 4X nie in die moeilikheid beland nie. Maar wat mevrou Org hulle nié gesê het nie is dat hierdie dieretuin nie 'n gewone dieretuin is nie