Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dinge lyk glad nie goed vir 4X nie.
Met nóg 'n onderwyser wat skreeuend weghol, wonder Arlo hoe lank die nuwe onderwyser sal uithou. Toe mevrou Org vir 4X dieretuin toe neem, weet Arlo hy sal moet seker maak dat 4X nie in die moeilikheid beland nie. Maar wat mevrou Org hulle nié gesê het nie is dat hierdie dieretuin nie 'n gewone dieretuin is nie