Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie titel is die pynlike worsteling van 'n moeder om die dood van haar seun te deurwerk. Dis 'n ryke bron van inligting oor die rouproses en die faktore wat die rouproses beinvloed en is propvol wenke om die pyn wat die dood bring te versag
TITLE: As die doodsengel oor jou drumpel tree
AUTHOR: WITZ,R
SKU: 9780620262590
PUBLISHER: Lux Verbi
DATE PUBLISHED: 02/01/2002
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 162
BINDING: Book
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 209 mm x 15 mm
WEIGHT: 250 gr