Baanbrekers vir Vryheid: Gedagtes Oor Afrikaners Se Rol in Suid-Afri - PJ Cillie

Baanbrekers vir Vryheid: Gedagtes Oor Afrikaners Se Rol in Suid-Afri - PJ Cillie

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R60.00
Shipping
Free shipping is available from Aristata Boekwinkels for all orders above R800.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R800.00 from Aristata Boekwinkels
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BFN9789000038572
Bob Shop ID
631689970

Byna 42 jaar se ononderbroke beoefening van die dagbladjoernalistiek, waarvan 23 jaar as dagbladredakteur, kan bysiendheid in 'n mens se gewaarwording veroorsaak. Jy volg die gebeurtenisse so van naby en in besonderhede dat jou vermoë tot perspektief naderhand kan verdof. Daarom ag ek my gelukkig dat ek in 1977 'n groter afstand van die daaglikse aktualiteit kon verkry deurdat ek 'n nagraadse departement van joernalistiek op Stellenbosch begin het, maar terselfdertyd 'n band met die Nasionale Pers kon behou deur sy nie-uitvoerende voorsitter te word. Ek was nie langer so vasgevang in wat gister gebeur het en more gaan gebeur nie. Ek kon my oë oefen om verder terug te kyk, en 'n bietjie verder vorentoe. Dit het neerslag gevind in praaitjies, artikels, geleentheidsredes en lesings. Daarvan verskyn hier 'n seleksie, voorafgegaan deur enkele vroeëre stukke wat iets van die ontwikkelingsgang in di Arikanerdenke sedert die jare sestig weergee. Die res weerspieël 'n dringender hervonrminsvisie in die kritieke jare tagtig. Dit word aangebied in die hoop dat dit kan bydra tot oriëntering en ewewig in die huidige dekade van lotsbeslissing. - P.J. Cillie

TITLE: Baanbrekers vir Vryheid: Gedagtes Oor Afrikaners Se Rol in Suid-Afrika

AUTHOR: PJ Cillie

PUBLISHER: Tafelberg

DATE PUBLISHED: 1990

PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika

PAGES: 107

BINDING: Hardeband

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 220x140x18

WEIGHT: 300g

Add to cart

Recently viewed

See more
ART DECO BLACK BAG
Secondhand
R160.00 No bids
South African History
Secondhand
R200.00
33% OFF
Truck Lift Supports Struts Shocks Springs Dampers Tailgate Charged Props for Nissan Navara NP300 / D
New
R459.00 R689.00
Mammals of Southern Africa (Pocket Guide)
Secondhand
R58.00

Similar products

vir vryheid en reg
Secondhand
R140.00
Die Baanbrekers: (Afrikaans) Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp | Marco Botha
Secondhand
R87.00
54% OFF
Waarom? Daarom!, Gedagtes oor lyding - Daniel Louw
Secondhand
R130.00 R280.00
Wereldatlas vir Suid-Afrikaners. Tweedehands SECONDHAND - MapStudio
Secondhand
R215.00