Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Dirkie van der Spuy
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Jy is bestem om geestelik te groei.
Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van:
Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Alle gelowiges kan geestelik groei, nie net 'n uitverkore groep nie. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op 'n dieper verhouding met God. Ontdek die heerlikheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het."
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.