This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2181

Similar products

Die mooiste van Van Wyk Louw - Peter Louw
R90
RATWERKE VAN DIE MENSLIKE SIEL - OOR VOLWASSENHEID EN LEWENSVAARDIGHEDE - DANIEL LOUW
R80
Staatsopvattings van die Voortrekkers en die Boere
R90
R30 shipping
In die grot van die sibille - Juanita Louw
R150

Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes -- Chris Louw

Secondhand
R48.00
Closed 3 May 24 21:16
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 23 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
611765755

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2001, Groot-formaat Sagteband - Afrikaners - 352pp.

Boetman was die bliksem in, en het nie geskroom om dit in reguit taal te sê nie. De Klerk se geslag, wat self nooit in enige oorlog betrokke was nie (was Boetman se betoog), het ´n hele geslag Afrikanermans wat nou so tussen 30 en 50 is, grens toe gestuur om te gaan sterf om ´n misdadige bestel in stand te hou. En dit terwyl die Ooms reeds in die geheim met die vyand gekonkel het om dié bestel tot ´n einde te bring.

Boonop moet dieselfde geslag nou in die werkplek weer die spit afbyt omdat hulle as deel van regstellende aksie deur die voormalige vyand opsy geskuif word. Boetman is steeds die bliksem in, en in dié boek maak hy dit meer as duidelik waarom.

Verskeie skreiende ware vertellings en die skrywer se eie lewensverhaal maak dit grafies duidelik hoe die Boetman-geslag gemanipuleer en geknak is, en die 

tweede deel van die boek is ´n ontleding van die proses wat tot die grondwetonderhandelings en die huidige bestel gelei het.

Klappe word links en regs uitgedeel - nie uit die duim gesuig nie, maar deeglik met aanhalings gestaaf. Die publieke reaksie op Louw se ope brief toon duidelik dat hy ´n teer snaar aangeraak het.

In hierdie boek voer hy die debat veel verder, en seil hy nogmaals kaalvuis onder die Ooms in - nie om blindelings terug te kap nie, maar om ´n katarsis en uiteindelik ´n genesing te probeer bewerkstellig.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
9 Beginsels vir welvaartskepping: Riglyne om doelgerig vir welvaart te beplan -- Manus Moolman
R39
In Good Keeping: Virginia`s Folklife Apprenticeships -- Jon Lohman
R64
R30 shipping
The wide, wide world -- Elizabeth Wetherell [Susan Bogert Warner].
R248
The Cholesterol Myth: The New Healthy Heart Programme -- Robert Buist
R38