Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie vertellings gaan oor n era wat baie van ons gemiddelde stadsafrikaners goed geken het, en by wie daar steeds die hunkering sluimer na hierdie ongekompliseerde direkte lewenswyse, van alle fieterjasietjies gestroop.
Die skerp en helder tekening van n wêreld wat ons nooit weer sal ken nie, die trefkrag van die verhale, en die spontane humor wat kort-kort deur die swaarkry opborrel, maak van hierdie boek verfrissende ontspanningsleesstof.
1981. Eerste uitgawe. Hardeband. 119 bladsye. Goeie toestand. Stomslag se rante effens verweer, paar roeskolletjies op boonste rante van bladsye.