CRONJE, Karin - Vir `n Pers Huis : `n Heldemite - (Sagteband) *

Secondhand
1 available
R14.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 26 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - lo - 2a - hae
Bob Shop ID
615599736

Boek nog in 'n goeie toestand het wel vorige eienaar se naam netjies binne.  >>>  Die is meer as 'n konvensionele roman. Dit is eintlik 'n individuasieverslag van 'n vrou wat verlaat word deur haar man en skielik gekonfronteer word met die feit dat sy altyd deur hom moes leef en waarneem.       Aanvanklik moet die man, die skrywer, haar verhaal goedkeur, maar soos hulle verhouding al hoe meer verbrokkel, besef sy dat haar krag in haar eiewaarde en kreatiwiteit opgesluit is. Sy ontmoet ook 'n maestro.     Dit is dan ook 'n teks wat verskillende psigoanalitiese interpretasies ontlok. Die huis in Freudiaanse terme is 'n vergestalting van die self; die maestro (meester) is die 'magician' of towenaar in die Tarot. Daardie kaart wat spesifiek gekoppel word aan 'n transformasieproses en ook vir kreatiwiteit staan.     Dit is 'n ontsettende eerlike en weerlose teks. Dit herinner aan die wrang-sardoniese konfessie van Erica Jong (Fear of flying) en Marita van der Vyver (Griet skryf 'n sprokie). Dit is veel meer getransformeer as Rachelle Greeff se Al die windrigtings van my wêreld wat halfpad té sterk op 'n blote numerasie van die werklikheid steun.   (Joan Hambidge)

 

 

 

 

 

 

More from this seller

View all
MAGILL, Frank N. (Redakteur) - Duisend Beste Boeke : Boekdeel 2 - (Hardeband)
R22
CROSS, Neil - Mr In-Between - (Paperback - Signed by Author)
R24
BECKETT, Denis - Redeeming Features - (1st Edition New Looking Paperback)
R12
INFIELD, Glenn B. - Disaster at Bari - (Hardcover in Wrapper)
R34
Add to cart

Similar products

`n Huis met drie en `n half stories / Riana Scheepers
R35
R30 shipping
n Spook in die huis -
R280
Alles Mooi Weer -- Karin Cronjé
R46
R30 shipping
´n Huis vir Nadia deur Dalene Matthee. 1ste uitgawe 1982. Hardeband met stofomslag. 187 pp.
R180