Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Inspirasie, bemoediging en vermaning.
Uit haar persoonlike omgang met die Skrif en uit haar eie ervaring met die lewe van die gees bring die geliefde skryfster Ena Murray 365 dagstukkies met 'n bemoedigende boodskap uit die Bybel vir elke dag.
Eerste uitgawe 1987 deur Tafelberg, Kaapstad. Toestand: Goed. Blaaie verbruin.