Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In hierdie boek beleef die leser die geliefde Psalm 23, die Herderspsalm, op 'n nuwe manier. Die skrywer se agtergrond as suksesvolle skaapboer en wetenskaplike stel hom in staat om die gedagtes van Dawid op 'n heeltemal nuwe manier aan die hedendaagse stadsmens oor te dra. Uit Engels vertaal deur prof PFD Weiss.
Eerste Afrikaanse uitgawe in 1970 gepubliseer deur Varia Boeke, Alberton. Toestand: Goed. Stempel van vorige eienaar, JJ Malan, vorige adjunk-minister van landbou, op skutblad. Bokant van stofjas effens verweer.