Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe lig op kritieke gebeurtenisse in die geskiedenis van die NG Kerk.
Doktor Pieter Verhoef, voormalige hoogleraar in die Ou Testament aan die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch, vertel hier van sy veelbewoë lewe, van die spanninge rondom die Cottesloe-beraad, van sy Bybel-vertaalwerk, oor die ouderdom en hartseer. Met 'n voorwoord deur dr Frits Gaum.
Eerste uitgawe in 2000 deur die skrywer uitgegee. Toestand: Uitstekend, soos nuut. Geteken deur die skrywer.