Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe in 1962 deur Human & Rousseau, Kaapstad. 'n Gewese biblioteekboek in redelik goeie toestand met plastiek oor die stofomslag. Van die bladsye het vuil kolle. Die laaste bladsy het 'n afgeskeurde biblioteekblaadjie en stempelmerke van die biblioteek.