Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Split
Dis die jare sewentig aan die Rand. Die Barnard-gesin trek gedurig rond: van die Hoëveld tot die Laeveld; see toe en terug; tussen Johannesburg se Triomf en Brixton - enige plek waar 'n mens oor kan begin. 'n Debuutroman oor 'n gebroke huisgesin en die nuwe lewens wat hulle probeer bou met die stukke wat oorgebly het.
Eerste uitgawe, 2015, uitgegee deur Queillerie, Kaapstad.
Toestand: Goed.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm