Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Towenaar van Amsterdam
Die verhaal speel hom af in die nou straatjies van die sewentiende-eeuse Amsterdam, waar die weeshuisseun Jan Floris deur bemiddeling van die burgemeester in Simonis de Vleet se huis opgeneem word. Meester Simonis is 'n hooggeleerde man en kunshandelaar, en in die oë van die naïewe Jan ook 'n towenaar. Kort voor lank word hy, wat eers matroos wou word, die towenaar se leerjonge. Uit die Duits vertaal deur Dorothea Krige.
Eerste uitgawe in 1968, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad.
Toestand: Goed. Bruin merke op eerste en laaste bladsy. Stofomslag effens verweerd aan rante.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm