Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kan twee drome een word? Diana en Gerhard deel dieselfde droom, maar dit is beslis nie een wat hulle saam kan uitleef nie. Dit is óf die een óf die ander se droom wat gaan realiseer. Hulle is albei doelgerig en vasbeslote in hul soeke na sukses. Sake word bemoeilik toe hulle hul harte onherroeplik op mekaar verloor. Hoe gaan hulle die groeiende passie tussen hulle keer? En wie se drome gaan op die ou einde aan skerwe lê?
ISBN: 9781779870407
Pages: 188
Paperback
LAPA, 2024
Good condition
B25.2