Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Met die aanbreek van die nuwe skooljaar is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter te laat ... veral een insident.
Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie gespandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie.
Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Roderick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het 'n manier om uit te lek ... veral as 'n dagboek ter sprake is."