Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie gewilde resepteboek, deur die legendariese E.J. Dijkman in ou Afrikaans geskryf en saamgestel, het oorspronklik in 1891 verskyn en bevat, benewens resepte, 'n groot versameling boererate en huishoudelike wenke.
'n Onlangse eksemplaar in uitstekende toestand, met geen merke of inskripsies nie.
Outeur: E. J. Dijkman.
Uitgewer : Human & Rousseau, 3e druk (1983)
Taal : Afrikaans
Hardeband : 1979. 146 bladsye