Die Afdraand Van Die Dag is Kil - Alba Bouwer

Die Afdraand Van Die Dag is Kil - Alba Bouwer

Secondhand 1 available
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646767389
Die ouderdom kom met baie mankemente. Dít ervaar die susters Marie en Bettie in pynlike maar ook snaakse besonderhede wanneer hulle in Huis Lourens gaan woon en die inwoners van dié oord leer ken. Karakters soos tant Dolly, wat op nege-en-tagtig 'n bloedrooi rok dra en van die môre tot die aand danswysies van haar jongdae in haar kop hoor en, tartend, 'n ouvroustemmetjie wat saamsing. Of die vername mevrou Nelson, wat nagrokke van satyn en regte bruidsonderklere dra, maar te seniel is om te weet wat sy aanhet. Oues wat hul ydelheid deur hul kinders se prestasies wil uitleef, maar ook die beminlikes wie se stil, ry menslikheid soos herfskleure gloei. Dié wat "weggegooi" is deur hul kinders, en dié wat eenmaal sélf moes weggee - soos die oujongnooi Lina Delport, wie se verlede soos 'n hond op haar spoor loop. Vir Marie en Bettie is die ergste van oudword nie die aanpassing by 'n wêreldjie wat gekrimp het tot die allernoodsaaklikste nie; dit is trouens 'n verligting om ontslae te wees van die swaar bagasie van die lewe. Maar dat jy nie meer baas is oor jou eie liggaam nie, daarmee maak jy bitter vrede. En dan is daar die swart afgrond wat oopgaan elke keer dat 'n bekende wegval...
Add to cart

Recently viewed

See more
The Longmarket soap company tin as per photos
Secondhand
R65.00 No bids
Great Britain - 11 Stamps on Old Album Page
Secondhand
R155.00 No bids
GXT Electric Vehicle Four Seasons Sun Protection & Windshield Double Lens Helmet, Size: M(Bright ...
New
R1,962.48
Keystone (500) Battery Holder, Coin Cell - 12mm x 1, Through Hole
New
R269.00

Similar products

In Die Geheim van die Dag - Naude, Charl-Pierre
Secondhand
R40.00
Stories Van Bergplaas: (8-11) - Alba Bouwer
New
R250.00
53% OFF
Stories van Rivierplaas - Alba Bouwer
Secondhand
R350.00 R740.00
Die afdraand van die dag is kil
Secondhand
R300.00