R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Drie hardebande met vergulde (effe verbleik) titels op voorkant en rug. Uitgegee in 1959 vir Humphris-Allen, Waverley (Edms) Bpk, Durban, deur Purnell Publications.
Deel 1: Rakslytasie op buiteblaaie. Binding sigbaar tussen fotobladsy en titelblad en ook tussn bl. 310 en 311. Die binding is nietemin steeds stewig en daar is geen los blaaie nie. Enkele s/w foto's en 312 bladsye teks. Mooi skoon binne - geen inskripsies. Agterste onderste hoek is effe gestamp. Deel 2: Buiteblaaie toon ook rakslytasie. Aan die onderkant van die agterblad is twee klein merkies. Aan die agterkant van die rug bo is 'n 4cm skeur. Geen inskrkpsies. Geen los blaaie. Paar s/w fotos en 312 bladsye teks. Deel 3: Rakslytasie op buiteblaaie. Skutbladsy en voorblad het los gekraak van titleblad. (Sien foto). Bl. 963 het ook los gekraak van bl. 962. Nietemin is die binding steeds so dat daar geen los blaaie is nie. Skoon binne met s/w foto's en 369 bladsye teks. Sien foto's vir inligting oorinhoud en toestand van die stel. Geen oorsese versending.