DIE AFRIKANER-FAMILIENAAMBOEK EN PERSONALIA Saamgestel deur J. H. Redelinghuys
1 was available / secondhand
R15.00
minimum increment
R1,100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Rooi-bruin hardeband met vergulde titlels op voor- en rugkant in uitstekende toestand. Dié prag publikasie is uitgegee in 1955 deur Publisitas (Edms) Bpk, Kaapstad. Die eerste deel van 246 bladsye bevat beknopte gegewens oor persone wat op uitnodiging in die boek opgeneem is. Dit is persone wat, in hul onmiddellike omgewing sowel as in die breër volkslewe, die Afrikanergemeenskap tot diens was. Op bladsye 247 en 249 word afkortings wat gebruik is, veklaar. Op bladsye 250 tot 251 is gegewens oor eenhede Afrikaanse Besighede. In die volgende deel is die Afrikaner-familienaamboek. Dit beslaan 306 bladsye en weerspieël verskillende fases in die geskiedenis van Afrikaner-families sedert die koms van die stamvaders na Suid-Afrika. Dit is twee boeke in een. Vanaf bladsy 307 tot die einde, bl. 311, is die Bronnelys en die Register. Voorwaar 'n prag kopie en Africana in die ware sin van die woord. Geen oorsese versending.