R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
- Hierdie verhaal, skitterend in sy eenvoud, gaan oor 'n Andalusiese skaapwagter genaamd Santiago wat uit sy vaderland Spanje vertrek en deur Egipte se woestyn reis op soek na 'n skat wat by die piramides begrawe is. Langs die pad ontmoet hy 'n sigeunerin, 'n man wat homself 'n koning noem, en 'n alchemis. Hulle almal help Santiago om tydens sy soektog op koers te bly. Niemand weet wat die skat is en of Santiago die struikelblokke langs die pad sal oorkom nie. Maar wat begin as 'n reis op soek na wereldse goed, verander in 'n ontdekking van die skat binne-in 'n mens self. Santiago se verhaal is ryk, inspirerend en eg menslik; dis 'n universele ode aan hoe ons drome ons kan transformeer en hoe belangrik dit is om na ons harte te luister.
Prys: R120.00
Uitgawe: Eerste Afrikaanse Uitgawe
Uitgegee: 2003
Uitgewers: Aardvark Press
ISBN: 0958456445
Kondisie: Sagteband in 'n baie goeie toestand met net geringe skaafmerkies om die rande van die omslag. Bladsye steeds in 'n uitstekende toestand.