Die Antwoord-Reeks Graad 12 verbruikerstudies 3in1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 12 verbruikerstudies 3in1 KABV studiegids

Secondhand 1 available
Indicative market price: R279.00
R159.00
43% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646474831

Die Antwoord-Reeks Graad 12 verbruikerstudies 3in1 KABV studiegids


THIS BOOK IS GOOD AS BRAND NEW !!! ONLY USED ONCE


Description

Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 12 Verbruikerstudies is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 12 Verbruikerstudies.
Hierdie studiegids is in lyn met die nuutste Eksamenriglyne geskryf en dek alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Dit bevat, VIR ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde plus 'n model-eksamenvraestel en memo. Hierdie boek is 'n betroubare, maklik-om-te-volg gids vir elke Graad 12-Verbruikerstudiesleerder. Dit bevat deeglik nagevorsde notas, duidelike illustrasies, studiewenke en bydraes van vakspesialiste. Die puntsgewyse notas, relevante diagramme en logiese uitleg help met begrip en toeganklikheid van die kurrikuluminhoud. Die onderwerpgebaseerde vrae en antwoorde, sowel as 'n eksamenvraestel en memorandum, bied 'n gestruktureerde oorsig vir doeltreffende eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1 studiegids verskaf die totale pakket wat 'n leerder nodig het om in Verbruikerstudies uit te blink.

Add to cart

Recently viewed

See more
52% OFF
For ASUS GL504 GL504GV GL504G GL504GM US Version Backlight Laptop Keyboard(Black)
New
R900.00 R1,866.00
50% OFF
For OnePlus 7T Original Battery Back Cover with Camera Lens Cover (Blue)
New
R325.00 R650.00
DC-DC STEP-UP I=0.9-5V O=USB-5V 0.6A BOOSTER MD0183
New
R18.47
29% OFF
Sandisk Cruzer Glide USB 3.0 Flash Drive 32GB
Secondhand
R120.00 R169.00

Similar products

Rykdom van reis reeks 12. Die Oostelike Oranje-Vrystaat
Secondhand
R40.00
33% OFF
Die Antwoord reeks Wiskunde Gr11
Secondhand
R200.00 R300.00
45% OFF
Graad 12 Wiskunde 2-in-1 KABV
Secondhand
R166.00 R300.00
Die kind : Studiegids - J. Van Tonder
New
R137.00