R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 11 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2010, Sagteband - Roman - 199 pp. SOOS NUUT.
'n Verbluffende sielkundige riller.
'n Lewensmoeë man wat ná n geestelike ineenstorting nie sy verlede kan herroep nie, verlaat sy armsalige dakkamertjie die heel laaste keer. Hy is vas van plan om homself aan te meld by die nuwe eutanasie-kliniek. Hy stap verby die deur van sy buurvrou, die prostituut, en haar dogtertjie, wat partykeer na sy plate kom luister het. Hy stap deur die onherbergsame stad; hy besoek vir oulaas die biblioteek. Sy dwaaltog lei uiteindelik na n vreemde bestemming, n geheime byeenkoms met gemaskerde feesgangers, en na gebeure wat onbeplande en verreikende gevolge het.
Selde word só oorspronklik in die diepgrond van die psige gedelf en die patos van menswees blootgelê.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.