Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek van eerstes is 'n ensiklopedie tot barstens toe vol feite oor wat mense doen - hulle uitvindings, en prestasies, wereldwyd en in Suid-Afrika. Die deeglike navorsing skets 'n prentjie van die baanbrekkers agter die groot mylpale en diegene wat die unieke prestasies verder gevoer het. Die titel dek tegniese uitvindings, menslike mylpale, sporthoogtepunte, politieke en kulturele eerstes, leefstyl en ontspanning, en voedsel en drank.
DIE BOEK IS IN 'N BAIE GOEIE KONDISIE.