Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Doelgerigte Lewe
Hierdie boek sal jou help om te verstaan waarom jy leef, en wat God se wonderlike plan vir jou is. As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stres beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en, die belangrikste, jouself vir die ewigheid voorberei.
Sewende herdruk van 2004 uitgegee deur Jonathan Ball Christelike Boeke, Jeppestown.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm