Die Dood van Generaal de la Rey  Henry John May en Ian Hamilton (geteken deur ... !)
Die Dood van Generaal de la Rey  Henry John May en Ian Hamilton (geteken deur ... !)

Die Dood van Generaal de la Rey – Henry John May en Ian Hamilton (geteken deur ... !)

Secondhand
1 available
R300.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
L823
Bob Shop ID
615057364

Toestand: Goed. Herstelde skeur op agterkant van stofomslag.
Formaat:
Hardeband met stofomslag
Bladsye: 137
Uitgegee: 1968 (Nasionale Boekhandel)
ISBN:

**Geteken deur voormalige SA President Jim Fouché, met oorspronklike afleweringsnota en staatspresident-stempel**

Wat het die jong William Foster, die rower, tronkvoël en moordenaar wat maande lank n skrikbewind gevoer het in Johannesburg en aan die Rand, te make met die stoere genl. Jacobus Hercules de la Rey die grootste onder al die groot manne wat die boerekommandos aangevoer het, bemind en gerespekteer deur vriend en vyand ?

Dit is die vraag wat by almal opkom wanneer hierdie twee name in een asem genoem word. En tog het hul lewenspaaie onafwendbaar op n kruispunt afgestuur. Vir De la Rey was daardie kruispunt die einde van n lewe van diens aan en grootse ideale vir sy land en yolk. Vir Foster die einde van n lewe waarvan eiebelang die rigting bepaal het. De la Rey het sterk en regop gegroei uit die ontberinge van n pioniersbestaan, uit n onwrikbare geloof in God en Sy Woord.

Foster het skeef gegroei uit die skurkenes van n goudsoekende Johannesburg. De la Rey se lewens-pad sou loop deur oorlog en opstand, politieke stryd en sieleworsteling. Foster sn deur diefstal en bedrog, moord en selfmoord. En tog was daar iemand wat ook vir horn onvoorwaardelik liefgehad het. Peggy Korinco, sy mooi bruinhaarvrou wat tot op die end geglo het dat Naar man nie sleg is nie.

So nou is De la Rey se lewensgeskiedenis verstrengel met een van die mees bewoe tydperke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis dat sy verhaal ook n lewende, insiggewende verslag word van die Suid-Afrikaanse geskiedenis van die vroeë twintigste eeu.

More from this seller

View all
R30 shipping
Wit Terroriste Albert Blake
R195
R30 shipping
The Covert War - Peter Stiff
R450
R30 shipping
Bondgenote en Dwarstrekkers – Leopold Scholtz
R290
R30 shipping
Die Brug Deon Lamprecht
R195
Add to cart

Similar products

R30 shipping
De La Rey - Lion of the West - By Johannes Meintjes
R1,100
R30 shipping
Vir Vryheid En Vir Reg - Deur Generaal J.C.G. Kemp
R300
R30 shipping
GENERAAL C.R. DE WET SE KRYGSLEIDING BY SANNASPOS EN GROENKOP
R660
VORSTER DIE MENS DEUR John D`Olviera
R95