Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Frank Modiba bly saam met sy ma en sy suster Katie in Botala in 'n huurhuis. Dan kry hulle rusie met die huiseienaar oor sy seun wat by Katie kuier. Hulle moet 'n nuwe huis kry maar Frank se ma word beseer in 'n taxi-ongeluk en op die ou end moet hy sorg dat hulle geholpe raak - binne een dag!
TITLE: Die duiwe van Botala
AUTHOR: VANROOYEN,E
SKU: 9780624032496
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 01/10/1996
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 144
BINDING: Book
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 136 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 175 gr