Die Eerste Siklus

Secondhand
1 available
R180.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Observatory, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 26 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5017202
Bob Shop ID
610043132

'n Belangrike heruitgawe. Die verband en samehang tussen Etienne Leroux se eerste drie romans is nie in die vyftiger- en sestigerjare al raakgesien nie; die sikliese aard is eers later bevestig en die drie romans is in 1986 die eerste keer in een band gepubliseer as Die eerste siklus. Die eerste lewe van Colet (1955) is 'n ontwikkelingsroman in kroniekvorm; die leser beleef die seun Colet se groei van kind tot jong volwassene (die tydperk is 1921 tot ongeveer 1942), met as fokus sy seksuele ontwaking. Hilaria (1957) volg daarop en vertel hoe Colet, na sy terugkeer van die oorlog (in die jaar 1946) help met 'n advertensieveldtog vir plastiek-blindings. Die mugu (1959) is n satiriese reisverhaal: die dooltog van Gysbrecht Edelhart deur die strate van Kaapstad. Elize Botha het daarna verwys as die eerste siklus in die groter siklus-in-wording wat Etienne Leroux se werk in wese is. Dit vestig reeds die patroon van mitiese parallele wat in Leroux se latere romans so sterk voorkom.

Paperback. Afrikaans. Human & Rosseau. 2012. Good Condition.

More from this seller

View all
R30 shipping
Folk and Traditional Music of the Western Continents
R130
R30 shipping
Buckingham Palace District Six
R150
R30 shipping
I'm In You
R105
R30 shipping
Postmodernism: A Reader
R190
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Baba se eerste vaardighede - Dr. Miriam Stoppard
R156
R30 shipping
Die Afrikaanse Kortverhaalboek - Saamgestel deur Abraham H. de Vries (Eerste uitgawe)
R280
25% OFF
My Eerste Boek Oor Speelgoed
R59 R79
R30 shipping
Eerste Stemme
R180